| |||||
| |||||
Hoofstad | Garth Celyn en Dolwyddelan | ||||
Taal/Tale | Wallies | ||||
Regering | Monargie | ||||
Prins | |||||
- 1216–1240 | Llywelyn I | ||||
- 1240–1246 | Dafydd I | ||||
- 1246–1282 | Llywelyn II | ||||
- 1282–1283 | Dafydd II | ||||
Wetgewer | Parlement | ||||
Geskiedenis | |||||
- Verenig | 1216 | ||||
- Unie van die Krone | |||||
- 1535 Unie | 1 Januare |
Die Prinsdom van Wallis (Wallies: Tywysogaeth Cymru, Engels: Principality of Wales) was 'n staat geleë in Wes-Europa op die Eiland Groot-Brittanje in Wallis. Dit het bestaan van 1216 tot met die Act of Union 1535 wat dit verenig het met die Koninkryk van Engeland (927—1649 en 1660–1707).